Skip to content

Mr. Jealousy

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

So dis hoe dit voel Dis hoe dit voel om groen te wees Dis hoe dit proe Die bitter smaak gly deur my vlees Dis hoe dit lyk Mr. Jealousy in swart opgedress Dis hoe dit ruik Soos [?] Maybe is ek gatvol Maybe is ek moeg gedink Maybe is ek beautiful Maar wie gee om, ek bly ongeskik Maybe is ek hartseer Maybe is ek moeg geskree Maybe is ek lankal klaar gevang Mr. Jealousy, jy maak my bang En ek sit hier met 'n duisend duiwe in my hande Kyk verleรซ en vol verlange Ek wil wegvlieg Ek moet wegvlieg Asseblief, laat my net vlieg En die drome om my raak kleiner Ek sit alleen en verkluim Mr. Jealousy, staan net terug Mr. Jealousy, hou op my verwurg! Maybe is ek gatvol Maybe is ek moeg gedink Maybe is ek beautiful Maar wie gee om, ek bly ongeskik Maybe is ek hartseer Maybe is ek moeg geskree Maybe is ek lankal klaar gevang Mr. Jealousy, jy maak my bang