Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Waidmannsheil
Adam Tas
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Die winter stoom hang laag op die rivier
Ek ruik die putu pap wat bruin aan brand
In my sak het ek โn chose of Rogers
En my vellies stap stil spore in die sand
My ou boesem maat hang hier op my skouer
Hy ken sy rusplek hier styf teen my sy
Waidmannsheil uitgekerf op sy loop
Ek vir hom en hy vir my
Waidmannsheil dis hoe ons mekaar dan groet
Waidmannsheil daarโs โn tak hier in my hoed
Waidmannsheil waidmannsdank
My hand sag op โn Mauser aksie
My versier hang stil in die wind
My hart klop en my asem rustig
Tot die rondte sy teiken vind
My oรซ is nat en my keel is droog
Toe ek die takkie op sy wond neerlรช
Ek die jagter het net die woorde
Waidmannsheil vaarwel kom sรช
Waidmannsheil dis hoe ons mekaar dan groet
Waidmannsheil daarโs โn tak hier in my hoed
Waidmannsheil waidmannsdank
Waidmannsheil dis hoe ons mekaar dan groet
Waidmannsheil daarโs โn tak hier in my hoed
Waidmannsheil waidmannsgroet