Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Huis Toe
Broers
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Soos 'n boot wat seil op die water
Soos 'n voรซl wat vlieg deur die lug
Soos 'n trein wat loop oor sy spore
Kom ek terug na jou
Te lank het ek alleen gewandel
Te lank was ek ver op reis
Ek's 'n rondloper
Ek's 'n wegloop kind
Ek is ver van jou
Ek kom huistoe
Ek kom huis toe
Terug na jou, is die plek waar ek wil mos hoort
ย
Ek kom huistoe
Ek kom huistoe
Terug na jou, is die plek waar ek wil mos hoort
ย
Elke aand in 'n vreemde bed
Elke dag op 'n vreemde pad
Elke dag, vreemde gesigte
Ek wens jy was hier, by my
Die pad word al hoe langer
En my oรซ word al hoe swaarder
Maar ek sal uithou
Want ek is amper terug by jou