Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Kinderhel
Kobus!
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Aan marsjeer die kinders, nimmereindigende nag
Geen oรซ in hul koppe nie, donker holtes soos die graf
Swart onder hul vingernaels, maaiers in die mond
Velle flap om enkels en verslete voete vlek die grond
Niks om te onthou, treur of berou
Die vlamme ysig koud
In die Kinderhel
Die bloed in hul are verkrummelende stof
Klosse hul hare, verdorde lippe grof
Die Lied van die Vlieรซ op hul roofrooi wonde vleis
Strompelende lyke by die Hemelhekke weggewys
Niks om te onthou, treur of berou
Die vlamme ysig koud
In die kinderhel
Slaap pikanini, ons vee's in die kraal
Almal ons skapies en bokkies
More vroeg kry jy van soet pap 'n maal
En 'n paar spierwitte sokkies
Siele ontruim, geen asem in hul bors
Geen trane, geen glimlag
Emosie ewig opgeskort
Aan marsjeer die kinders deur die dooie donker stad
Soekend na niks op 'n eindelose Hellepad
Aan marsjeer die kinders, nimmereindigende nag
Leรซ droรซ doppe, skynlewe uit die graf
Die Lied van die vlieรซ op hul roofrooi wonde vleis
Strompelende lyke by die Hemelhekke weggewys
Niks om te onthou, treur of berou
Die vlamme ysig koud
In die kinderhel
In die kinderhel
In die kinderhel
ย