Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Af En Af
Kurt Darren
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Oesters, champagne, kerse op die kantlyn
Vyf-en-twintig rose om die rooiwyn
Loftus Versfeld was nog nooit so lekker soos nou nie
Net jy en ek, die wagte by die hek
Ek moes nou wraggies elke liewe toutjie trek
Om hierdie aand te reรซl, maar niks is ooit te veel vir jou nie
En nou begin die aksie, liefie
Af, af, af en af gaan al die ligte in die nag, nag, nag
Sag speel daardie liedjie wat ons altwee laaik
Al ken ons nie die woorde nie, net oh oh oh eh oh, weh oh
Op, op, op en op gaan temperature in my kop, kop, kop
Moenie stop met al jou liefde
Dis 'n lekker, lekker, lang skop hom tussen deur die pale
Aand
Het jou nou verras toe jy jou oรซ sit op daai mooi ring in die glas
En as ek kyk na hoe jou oรซ oplig
Dan voel ek heel verlig in my hart
Jy soen my weer en as ek iets wil sรช, soen jy my nog 'n keer
En fluister saggies, Ja, in my linkeroor
Dit maak my weer van vooraf verlief
Maar nou begin die aksie, liefie
Af, af, af en af gaan al die ligte in die nag, nag, nag
Sag speel daardie liedjie wat ons altwee laaik
Al ken ons nie die woorde nie, net oh oh oh eh oh, weh oh
Op, op, op en op gaan temperature in my kop, kop, kop
Moenie stop met al jou liefde
Dis 'n lekker, lekker, lang skop hom tussen deur die pale
Aand
Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op
Ons klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop
Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou (Vashou)

En nou begin die aksie liefie