Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
EDEN Medley AIG 2013
Eden
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Jy sรช jou liefde's nie te koop nie
En jou hart lรช steeds by my
Maar ek het nie wat hy het nie
En by hom sal ek jou kry
Ek onthou jou nog soos gister
Maar dis als verbrande as
En ek kyk net hoe jy wegwaai
Soos jy vir hom sรช kom hou my stywer vas
54 5de straat
Het ek vir jou gestaar deur die ogiesdraad waar jy staan
By 'n ander man
54 5de straat
Het ek so gewens om aan jou te raak maar daai draad
Sรช dis reeds te laat
Maar daai draad
Sรช dis reeds te laat
(Alright dames en here, ek dink dis tyd om op te staan en te dans)
Kom hou jou mond teen my mond
Hou jou lyf teen my lyf
Sit jou wang teen my wang
Kry jou 12 uur in die gang
Met net jou nag klere aan
Kan net sรช wat jy voel, en wat jy eintlik bedoel
Want jy's nou by my
Kry nie altyd die tyd om te kyk hoe ek lyk
Maar as jy my vir jou vat
Kan jy na my 'n bietjie kyk
Jy kan my gooi in jou bad
Kom ons word bietjie nat
Wil jy die vonke laat spat
Oo, lyf teen lyf, voel jy?
Voel hoe klop dit baby?
Mond teen mond, soen jy my
Ek word deur jou verlei, fluister jy vir my
Als wat jy wil doen aan my, jy wil doen aan my
Kan jy my dan nie vertrou nie?
Het ek jou te seer gemaak?
Ek wil jou nie net so los nie
Ek weet ek het 'n fout gemaak
Toe jy aan my raak
Sรช my is jy bang
Dat ek jou gaan vang
Wil jy kom, wil jy gaan?
Wil jy sit of wil jy staan?
Is jy bang?
Sรช my is jy bang
Dat ek jou gaan vang
Wil jy kom, wil jy gaan?
Wil jy sit of wil jy staan?
Is jy bang?
En ek sien jou voor my staan (Almal saam)
In 'n droom kom jy weer terug na my
En al weet ek jy moet gaan
Sal ons liefde nooit vergaan
Sรช my is jy bang
Dat ek jou gaan vang
Wil jy kom, wil jy gaan?
Wil jy sit of wil jy staan?
Is jy bang?
Sรช my is jy bang
Dat ek jou gaan vang
Wil jy kom, wil jy gaan?
Wil jy sit of wil jy staan?
Is jy bang?
Wil jy kom, wil jy gaan?
Wil jy sit of wil jy staan?
Is jy bang?
ย