Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Plaas Dorp Toe
Chris Steyn
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Daar's 'n lang paar maande agter my en die hemel weet ek's moeg
Het die naam van khaki aangetrek en die harde werk gedoen
En ek is trots op wat ek doen, ek's trots op wie ek is
Maar 'n man moet bietjie asemhaal, 'n boer moet bietjie rus
En die sweet gaan vannaand by my kop aftap
Vir 'n hele ander rede my ou maat
Ek bring die plaas dorp toe
Die man, die boer, die bakkie en die hele oes dorp toe
Bring die plaas dorp toe

Ons gaan kuier deur die aande tot die hane kraai
Dan's ons terug op die plaas om mielies te saai
Ek bring die plaas dorp toe
My maat, jy moet 'n bietjie saam met my kom ploeg dorp toe
My fonds vergun die lande maar my maat jy moes daar wees
Vertel dit vir die manne, hulle ken die storie reeds
My pa is trots op wat ek doen hy's trots op wie ek is
Maar selfs die grootste boere moet partykeer bietjie rus
En die sweet gaan vannaand by my kop af tap
Vir 'n hele ander rede my ou maat
Ek bring die plaas dorp toe
Die man, die boer, die bakkie en die hele oes dorp toe
Bring die plaas dorp toe
Die man, die boer, die bakkie en die hele oes dorp toe
Ons gaan kuier deur die aande tot die hane kraai
Dan's ons terug op die plaas om mielies te saai
Ek bring die plaas dorp toe
My maat, jy moet 'n bietjie saam met my kom ploeg dorp toe
Ons almal weet dis al weer daai seisoen
Ons almal weet wat ons nou moet doen

ย