Jy Leef Net in My Drome
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Songtekst van Efteling - Diep in mijn dromme
Ik staan voor my venster en wag vir die naak
Die daa is lang sonder jou
Dan kom die donker, verby is die daag
Nou sal ek jou vaskanhou
Jy leef hier in my drome, jy deel die naak met my
Ek hoef maar net my oรซ te sluit om jou by my te kry
Jy leef hier in my drome, ek weet jy kan bestaan
En as jy vir my lief is, word al my drome regtig waar
En as jy vir my lief is, word al my drome regtig waar
Maar as die daag breuk, verdruie te die naak
Dan is my droom weer verby
Ek sal gedulde en lang genoeg wag
Liede sterker as tyd
Jy leef hier in my drome
Jy deel die naak met my
Ek hoef maar net my oรซ te sluit om jou by my te kry
Jy leef hier in my drome, ek weet jy kan bestaan
En as jy vir my lief is, word al my drome regtig waar
En as jy vir my lief is, word al my drome regtig waar
Kan dit nou jy wees wat hier voor my staan?
Of is dit weer net n droom?
Maar toe jy glimlag, weet ek, jy bestaan
Nou is jy vir goed by my
Jy deel nou al my drome
Jy's elke dag by my
En as ek in jou oรซ kyk, weet ek, jy is lief vir my
Jy deel nou al my drome
Jy is nou my bestaan
Jy is my hele lewe, my mooiste drome is nou waar
Jy is my hele lewe
My mooiste drome is nou waar