Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Niks en Nêrens
Die Heuwels Fantasties
Popularity · Low
+
🇿🇦 Afrikaans · Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
So ver gery, skool is uit en ek is n passasier, slaap teen die ruit
Dit voel veilig hier, tussen niks en nerens nie. Ek gaan nerens nie
Ek gaan nerens nie,
nerens nie solank jy weet waar ek is, sal jy weet waar dir huis is
Jy gaan nerens nie,
tussen niks en nerens nie solank jy
langs my is, is dit waar die huis is.
Koel water en familie, jy en die kleintjies en ons diere
Jy weet altyd wat om te doen, jy weet mos altyd wat om te doen.
Ek gaan nerens nie,
nerens nie solank jy weet waar ek is, sal jy weet waar die huis is
Jy gaan nerens nie,
tussen niks en nerens nie solank jy
langs my is, is dit waar die huis is
Ek gaan nerens nie,
nerens nie solank jy weet waar ek is sal jy weet waar die huis is
Jy gaan nerens nie,
tussen niks en nerens nie solank jy
langs my is, is dit waar die huis is
Na na na na na na
Tussen niks en nerens nie
Na na na na na na na
Tussen niks en nerens nie
Na na na na na na na
Tussen niks en nerens nie