Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Visserman
Theuns Jordaan
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Staan daar met jou siel in die diep blou see
Die golwe se geroep trek jou in en voer jou mee
Ek wonder wie jy is, ek wonder wat jy sien?
Ek wonder of dit rustig is in jou mens masjien?
Die winde is koud en die lig is grys
Maar dit is jou wรชreld en daar word jy wys
Die dag is verby skuins voor sewe
Jy rol die lyne op elke dag van jou lewe
Het jy verloor of het jy gewen?
Soek jy 'n kans om my wรชreld te ken?
My wรชreld het son, jou wรชreld het reรซn
Jou wรชreld het rots en myne net steen
Ek sit hier met siel langs die water
By kerse en klanke wรชreld se alma mater
Ek wonder wie jy is en ek wonder hoe jy lyk?
Ek wonder hoe dit voel om in jou bloues te kyk?
Hier binne is dit snoesig die ruite mooi skoon
Maar is dit my plek, my gekose droom?
Oorkant die tafel 'n leรซ stoel
Maar jammer my larney nie vir jou bedoel
Het jy verloor of het jy gewen?
Soek jy 'n kans om my wรชreld te ken?
My wรชreld het son, jou wรชreld het reรซn
Jou wรชreld het rots en myne net steen
Ja myne net steen
Het jy gewens dat jy binne kon wees?
Wil jy kerse sien, spyskaarte lees?
Sou dit ooit werk as ons plekke kon ruil?
Sou jy binne lag en ek buite huil?
Ek weet jy's uit jou plek hulle hou jou vir die gek
Ek weet my hart is buite aan jou kant van die ruite
Ek en jy leef in twee wรชrelde
In myne die son en in joune die reรซn
Maar ek is niks minder as jy alleen
En ek is niks meer as jy geseรซn