Skip to content

Cloetesville

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Daars n vuur in Cloetesville Jy hou ons baba stuif en stil Onder in die agter tuin Staan n engel Nog in pyn na vloed Na die val Ons drink bier van mel en roet En praat oor dinge wat ons pla Hou net stil die wilde pyn Soos n engel Hak in my Na die vloed Na die val Jy sรช dis nou Moeilik Ek kan voel Jy is wakker Dis als Stadig Maar daar is nou N nuwe lewe In jou Arms Daar is n stilte in jou kyk Iets wat agter in my bly Weg van al die vrees en bloed En stories Wat my sny na die vloed Na die val Dis my tweede rondte hier En al daai fokkers hang nog rond Jy is die gekraakte ruit Tussen my en Al die skyn Van ons donker son Jy sรช dis nou Moeilik Ek kan voel Jy is wakker Dis als Stadig Maar daar is nou N nuwe lewe In jou Arms Jy sรช dis nou Moeilik Ek kan voel Jy is wakker Dis als Stadig Maar daar is nou N nuwe lewe In jou Arms Daarse vuur in Cloetesville