Klein Bietjie Dronk
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Jy's soos nuwe wyn
Jy's soos samesyn na jare van oorlog
Jare van pyn
Jy's my klein bietjie dronk
Jy's die eerste week van 'n somer met golwe
Skemerooi soos die wyn
Jy hou die snare toe
En sรช ek moet sing
Maar ons is deurgespreel
God, ons is deurgebreek
En weer gebreek
In my sy gesteek
Jy hou die snare toe
En sรช ek moet sing
Maar ons is deurgespreel
God, ons is deurgebreek
En weer gebreek
In my sy gesteek