Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Lewe Soos 'n Laanie
Biggy
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Ek wil ook lewe soos โn laanie
Want ek wil ook lewe soos โn laanie
En ek wil ook lewe soos โn laanie (Making lekka money, spend it like it's funny)
Want ek wil ook lewe soos โn laanie (Stress is net nie daar nie nee ons kan nie kla nie)
Ek soek โn huis by die see al staan hy dol fokken leeg
Ek soek โn kar in die driveway wat nie rerig beweeg
Ek soek sushi en kreef ek soek my glas nooit leeg
Ek soek klere en skoene vir elke dag van die week
Ek soek goud om my nek ek soek goud in my bek
Ek soek security as iemand net stop by my hek
Ek soek โn pool op my dak ek soek geld in my sak
Sodat ek kan koop wat ook al ek wil straight van die rak
Ek soek partyโs elke naweek in my tuin
Met ek en my girl wat net sip aan champagne
Ek soek om elke hoek โn fokken Great Dane
Ek soek een van daai kaggels met die permanent flame
Ek soek โn cellar met die beste fokken wyn
Ek soek goue watches op my kas gepak in โn ry
Ek soek diamonds en rubyโs op my chain
Ek soek hoรซ mure sodat ek kan lewe in geheim
Ek wil ook lewe soos โn laanie making lekke money spend it like itโs funny
Want ek wil ook lewe soos โn laanie stress is net nie daar nie nee ons kan nie kla nie
En ek wil ook lewe soos โn laanie making lekke money spend it like itโs funny
Want ek wil ook lewe soos โn laanie stress is net nie daar nie nee ons kan nie kla nie
Ek soek โn huis in die berg met โn kanon op my dak
Ek soek โn sniper wat 24/7 bo op dit sak
Ek soek โn kar en โn trok, โn bus en โn van
Ek soek โn plaas in my yard โn aap giraffe en โn perd
Soek โn paleis vir my ma en โn huis vir my pa
Ek soek elke dag partyโs but niemand verjaar
Ek soek grills in my naam en โn mill in my naar
Die mense sรช my style is siek ek need 'n pil in my naam
Ek soek een in elke strain in my tuin
Sodat ek en my brasse lekka elke dag meditate
Ek soek daai cellar met die beste fokken wyn
En โn lekke lewe waar ons celebrate en entertain
Ek soek โn taxi met bass ek soek โn space op โn space
Ek soek โn dame wat my kan wys wat ha naam is en gooi
Ek soek my naam op beskuit, caviar op my plate
Ja ek wil ok soos โn laanie uitsteek in die tyd
GBoy en Big in die tyd julle word ge-eliminate
Hulle sรช soos illuminati because ons maak hulle wys
Ek soek Bacardi met ys, trans parties vir days
Soek โn bar in my huis soos โn laanie gewys
Ek wil ook lewe soos โn laanie making lekke money spend it like itโs funny
Want ek wil ook lewe soos โn laanie stress is net nie daar nie nee ons kan nie kla nie
En ek wil ook lewe soos โn laanie making lekke money spend it like itโs funny
Want ek wil ook lewe soos โn laanie stress is net nie daar nie nee ons kan nie kla nie