Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Ruil Jou Vir My
Karlien van Jaarsveld
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Ek's nie meer seker wat af en wat op is nie
Of jy in my lewe of net in my kop is nie
Hoelank gaan dit aanhou gebeur
Hoekom stop dit nie
Hoekom stop dit nie
Asof jy nie weet wat jy het nie
Jy lรช nie meer in my bed nie
Ek dink nie ons kan dit meer hรช nie
Kan ons net nie
Jy's reg vir iemand anders
Jy is net nie reg vir my
Ek wil jou nie verander nie
Ek soek net meer as wat ek kry
ek ruil jou vir my
Vir my
Vir my
ek ruil jou vir my
Vir my
Vir my
Ek ruil jou vir my
Dit raak al hoe donkerder kan nie die son voel nie
Jou woorde is baie maar weet jy bedoel dit nie
Ek is nie meer seker wat hierdie gevoel is nie
Geen gevoelens nie
Ek weet nie meer wat ons is nie
Dis asof jy my nie eers mis nie
Ons vure is nog nie geblus nie
Nee hulle is nie
Jy's reg vir iemand anders
Jy is net nie reg vir my
Ek wil jou nie verander nie
Ek soek net meer as wat ek kry
ek ruil jou vir my
Vir my
Vir my
Ja ek ruil jou vir my
Vir my
Vir my
Ek ruil jou vir my
Ek's nie meer seker wat af en wat op is nie
Of jy in my lewe of net in my kop is nie
Hoelank gaan dit aanhou gebeur
Hoekom stop dit nie
Hoekom stop dit nie
ek ruil jou vir my
Vir my
Vir my
Ja ek ruil jou vir my
Vir my
Vir my
Ek ruil jou vir my
Vir my
Vir my
ย