Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Breindrein
Fokofpolisiekar
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Begin myself herhaal
Vergeet om te gaan slaap
So diep in my kop
Ek vergeet hoe om te praat
Morsig in die middag
Onvoorspelbaar in die aand
Plaas my onder huisarres
Return to sender
Hier's my huisadres
Begin myself herhaal
Begin myself herhaal
Breindrein
Breindrein
Breindrein
My brein
386
Vleispak
Kalsiumskelet
In 'n siklus vasgekeer
Begin defragmenteer
Ek probeer opgradeer
Maar die program sรช nee
Ek bly vasgekeer
Hardeskyf uitgevee
Breindrein
Breindrein
Breindrein
Breindrein
Ek sal nie uitmekaar uit val nie
Ek sal nie met myself terugpraat nie
Dronk en duiselig
Non-stop
Doodloop
Rondomtalie-simulasie
Ek probeer
Redeneer
Maar die sisteem sรช nee
Ek bly vasgekeer
Hou op op my skree
Breindrein
Breindrein
Breindrein
Breindrein
ย