Skip to content

Hoor Jy My

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Onder my voette en onder my vel Voel ek hoe die are aan die tydbom stel My lot wag vir niemand Vir al die kere wat ek deur jou vingers gly Voel ek hoe die liefde sny Rรชg deur ons albei Hoor jy my? In สผn donner storm Hoor jy my? In die oggend son Hoor jy my? Hoor jy my? Wat vir nou soek ek jou virewig vanaand Hoor jy my? More is die vraag wat ons almal vra Gister is gewig wat ons almal dra Maar nou het geen twyfel Nou is wat ek voel is net vir nou bedoel Wat sal dit my kos as die nag my los? As die nag my los Hoor jy my? In สผn donner storm Hoor jy my? In die oggend son Hoor jy my? Hoor jy my? Wat vir nou soek ek jou virewig vanaand Hoor jy my? Hoor jy my? Woah Woah Woah Woah Hoor jy my? In สผn donner storm Hoor jy my? In die oggend son Hoor jy my? Wat vir nou soek ek jou virewig vanaand Hoor jy my? Hoor jy my? Onder my voette en onder my vel Voel ek hoe die are aan die tydbom stel My lot wag vir niemand