Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Dapper
Straatligkinders
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Hier gaan ons weer soos 'n stukkende plaat oor en oor
Haak ons vas op die dinge wat kon wees
Haak ons vas op die dinge wat verkeerd wees
Dรฉjร Vu se antiklimaks 'n verwoestende fenomeen
Dรฉjร Vu se antiklimaks net die verlede in gemeen
Asseblief kan ons hierdie laat gaan
Ek is nou moeg vir die oorlog
Hoe lank gaan ek nog moet smeek
Voor ons middeldeur breek
Ek gaan my wit vlag nou laat wapper
Ek dink ons was dalk net te dapper
Ek gaan my wit vlag nou laat wapper
Ek dink ons was dalk net te dapper
Vergewe my ek het barbaars geword vir 'n tyd
Ek kry koud hier voor die verwarmer
Terwyl die land in sy moer in breek
C'est la vie, angs en trauma
Benodig ek ook 'n geweer?
C'est la vie vlam en drama
Die stad verlaat hierdie keer
Asseblief kan ons hierdie laat gaan
Ek is nou moeg vir die oorlog
Hoe lank gaan ek nog moet smeek
Voor ons middeldeur breek
Ek gaan my wit vlag nou laat wapper
Ek dink ons was dalk net te dapper
Ek gaan my wit vlag nou laat wapper
Ek dink ons was dalk net te dapper
Wie gaan eerste wees om nou jammer te sรช
Wie gaan laaste wees om te erken wat ons wil hรช
Wie gaan eerste wees om nou jammer te sรช
Wie gaan laaste wees om te erken wat ons wil hรช
Asseblief kan ons hierdie laat gaan
Ek is nou moeg vir die oorlog
Hoe lank gaan ek nog moet smeek
Voor ons middeldeur breek
Ek gaan my wit vlag nou laat wapper
Ek dink ons was dalk net te dapper
Ek gaan my wit vlag nou laat wapper
Ek dink ons was dalk net te dapper
ย