Skip to content

Wil Wil Jy (Of wil jy nie)

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Wil wil jy? Kan kan jy? Ek onthou my eerste liefde Ek onthou nogsteeds haar naam Jy weet mos hoe 'n ou is 'N Breker maar eintlik 'n bietjie skaam Was daar voor haar koshuis My hart klop in my keel Ek wou haar nog my styl wys Maar die duiwel het die woorde uit my mond gesteel Toe sรช ek wil wil jy of wil jy nie? Kan kan jy of kan jy nie? Ek gaan jou een keer vra en jou dan huis toe dra Wil wil jy of wil jy nie? Ons gaan drink die aand toe koffie Dit was lank na middernag Toe sรช sy jy is 'n softy Vat jou goed en trek Ferriera kry jou ry Ek stap toe na my motor Dit was 'n stok ou Chev Sy pluk toe aan my skouer En sรช baby gaan ons die ding 'n bietjie ref Toe sรช sy wil wil jy of wil jy nie? Kan kan jy of kan jy nie? Ek gaan jou een keer vra en jou dan huis toe dra Wil wil jy of wil jy nie? En ons rev hom Om die draai ons rev hom Druk hom in die rooi daai girl was mooi ons rev hom En ons rev hom Om die draai ons rev hom Druk hom in die rooi daai girl was mooi ons rev hom Wil wil jy of wil jy nie? (Of wil jy nie?) Kan kan jy of kan jy nie? (Kan jy nie) Ek gaan jou een keer vra en jou dan huis toe dra Wil wil jy of wil jy nie? (Of wil jy nie?) Wil wil jy of wil jy nie? (Of wil jy nie?) Kan kan jy of kan jy nie? (Kan jy nie) Ek gaan jou een keer vra en jou dan huis toe dra Wil wil jy of wil jy nie? (Of wil jy nie?) Wil wil jy of wil jy nie? (Of wil jy nie?) Wil wil jy of wil jy nie?