Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Back Die Bokke
Early B
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Ek is agter in die yard by my bra se spot nuh
Ons geniet ons met 'n chop en 'n dop wuh
Dinge gaan net gaaf, vrouens kyk na die toddlers
En ons almal wag vir die game van die bokke
Bra my top is groen en goud
Ek rock'it back my span met trots, ek's op dit
My vrou kom om met springbok trots en my bra sรช baie dankie bok wuh
Kom die neighbours met way'e van All Blacks vlae op die lywe
Hulle't glads hulle wange gepaint wuh
En sรช hulle's kiwis tot die einde
Ek sรช toe duidelik we not worried wuh
You can't do the haka here
We nca like tjakalaka, want my broe
Ons back die bokke wuh
Bokke wuh
Ons back die bokke wuh
Bokke wuh
Ek back die bokke wuh
Ek cruise met my broe tot by Spar mos
Hy soek nog bier ek sรช ha's Tops
Ons loop in en hy sรช ons kry 'n kas boss
Toe hoor ons 'n squad ouens kom met 'n geraas jong
Ek vra wies die brasse, is haai groen en goud of oranje
Watse land back julle sรช my watse span huh
Ne tjom kyk hie ons back Australia
Ek sรช manne julle's swak wuh
Julle's die wallabies man ek dink julle's wannabees
Strip lyk soos ons, kry tog 'n ander kit
Da's nie 'n span soos 'n span soos ons manne nie
Julle's in die trouble wanneer rassie lead
Is te vroeg vir die hane, die rose moet maar laat staan nuh
Want kyk hier ons is die manne wat weer die beker gaan vat wuh
Soos ek gesรช het ek is op it wuh
Back my span uit trots uit nuh
Vat toe die kas biere, loop en sรช
Ons back die bokke wuh
Bokke wuh
Ons back die bokke wuh
Bokke wuh
Ek back die bokke wuh
ย