Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Kyk,Kyk,Kyk
Lianie May
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Jyโs โn boer van die Vrystaat
Ek staan kaalvoet in die stofpad
En jy hanna-hanna by jou venster uit
En belowe my die wรชreld
Jyโt jou kans verspeel meneer grootpraat
Vanaand vry ek vir Jan staatmaak
Want โn man wat hanna-hanna is โn man wat net nie kan
En net nie die man vir my
So kyk kyk kyk
Kyk my in my oรซ en sรช my hoe jy voel?
Voel jy nog dieselfde as jy anders voel
Neem my in jou arms dans my om en om die dansvloer
Kyk kyk kyk
Kyk my in my oรซ en sรช my hoe jy voel?
Voel jy nog dieselfde as jy anders voel
Neem my in jou arms dans my om en om die dansvloer
Jan is โn yuppie en โn slimkop
Hy dra โn das en hy skeer ook
En hy hanna-hanna nie by sy Hilux uit nie
En belowe my die wรชreld
Sal maar sien waar val die looitjie
Vanaand kies ek โn witbroodjie
Maar โn man wat hanna-hanna is โn man wat net nie kan
Net nie die man vir my
So kyk kyk kyk
Kyk my in my oรซ en sรช my hoe jy voel?
Voel jy nog dieselfde as jy anders voel
Neem my in jou arms dans my om en om die dansvloer
Kyk kyk kyk
Kyk my in my oรซ en sรช my hoe jy voel?
Voel jy nog dieselfde as jy anders voel
Neem my in jou arms dans my om en om die dansvloer
En jy gooi jou klippies teen my vensterruit
Maar jy gooi my venster uit
En jy bring jou blomme na my voordeur toe
Om te sรช dat jy is spyt
Maar ek is nie die tipe meisie wat tweedekanse gee nie
Maar ek is nie die tipe meisie wat sommer so ingee
Kyk kyk kyk
Kyk my in my oรซ en sรช my hoe jy voel?
Voel jy nog die selvde as jy anders voel
Neem my in jou arms dans my om en om die dansvloer
Kyk kyk kyk
Kyk my in my oรซ en sรช my hoe jy voel?
Voel jy nog dieselfde as jy anders voel
Neem my in jou arms dans my om en om die dansvloer
Kyk kyk kyk
Kyk my in my oรซ en sรช my hoe jy voel?
Voel jy nog dieselfde as jy anders voel
Neem my in jou arms dans my om en om die dansvloer