Skip to content

Oorgeloop

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Kan jy my sรช Kan jy my sรช waar ek my hart moet neerlรช Hy is moeg om oorgeloop te word Ek het probeer Ek het probeer om self die pleisters op te plak Maar dis moeilik dis moeilik sonder jou Dit help nie ek kla nie Dit help nie ek vra ook vrae nie Vergeet die verlede En groet die hede My hart hy lรช by jou dis al Plek waar ek hom vertrou jy het Gesรช jy sal hom styf vashou Terwyl ek jou hart soek By jou By jou Ek soek by jou By jou Hy lรช by jou By jou Hy lรช by jou My hart hy lรช by jou Kan ek jou sรช Kan ek jou sรช dat ek nog meer saam jou wil hรช Want my hande voel so tuis by jou Sal jy my weer Sal jy my weer leer om gewoontes af te leer Want dis moeilik Dis moeilik sonder jou Vir lank nie gepraat nie Te lank nie aan jou geraak nie Ek voel hoe ek bewe Jy laat my lewe My hart hy lรช by jou dis al Plek waar ek hom vertrou jy het Gesรช jy sal hom styf vashou Terwyl ek jou hart soek By jou By jou Ek soek by jou By jou Hy lรช by jou By jou Hy lรช by jou My hart hy lรช by jou Wag vir my dit gaan die moeite werd wees Wag vir my dit gaan die moeite werd wees Wag vir my dit gaan die moeite werd wees Wag vir my dit gaan die moeite werd wees Wag vir my dit gaan die moeite werd wees My hart hy lรช by jou dis al Plek waar ek hom vertrou jy het Gesรช jy sal hom styf vashou Terwyl ek jou hart soek By jou By jou Ek soek by jou By jou Hy lรช by jou By jou Hy lรช by jou My hart hy lรช by jou