Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Blou
Spoegwolf
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Is blou en jyโs groen
Jy draai en 'it soen
Die dood uit my rug
Die oewer lig
Onder ons bene
Vertel al jou vriende
Ons het God gesien op die swaai
Laat my nou na jou luister
Laat lรช en laat fluister
Jou wimpers op my
Splinters van lig
Kom uit die donker
Vertel al jou vriende
Daarโs weer sterretjies in die tuin
En 'is blou en dis groen
Dit draai en dit soen
Nog die dood uit my rug
Die oewer lig
Onder ons bene
Vertel al jou vriende
Ons het God gesien
Op die swaai