Skip to content

Van Hings

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

As jy haar lyf begeer, moet jy een ding weet Ja die mooiste roos se dorings maak ook seer. Geen whiskey sal jou kan sterker maak Teen 'n leeu, wyfie se wraak. Dit was 'n koue aand, in die ou-Vrystaat Toe ek haar by die ou-raad saal gewaak. Dit was 'n jollige nag, ons kon dans ons kon lag Ek was blind teen Eva se gewag. Koor1 En as die bloed-rivier weer begin te bloei En as Rageltjie de Beer teen die winterwinde stoei As Wolraad Woltemade weer sy perd opgesaal het Sal ek, weer terug keer na jou toe Sal ek, weer terug keer na jou. Vers2 Die gees het hoog geloop, jou woorde soet soos stroop Jy het my verleideling ja soos 'n droom. Toe ek wakker word, in jou huis op die grond Begin my kop te klop want ek weet "Hier kom strond!" Koor1 En as die bloed-rivier weer begin te bloei En as Rageltjie de Beer teen die winterwinde stoei As Wolraad Woltemade weer sy perd opgesaal het Sal ek, weer terug keer na jou toe Sal ek, weer terug keer na jou. En as Van Riebeeck weer sy voete in die Kaap sit, Of ek die Kruger-miljoen hier erens op my plaas vind, As Van Hings en die duiwel hulle stryd blus Sal ek, weer terug keer na jou toe Sal ek, weer terug keer na jou. Koor1 En as die bloed-rivier weer begin te bloei En as Rageltjie de Beer teen die winterwinde stoei As Wolraad Woltemade weer sy perd opgesaal het Sal ek, weer terug keer na jou toe Sal ek, weer terug keer na jou.