Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Stroom
Elsje
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
(Ta ta ra ra ra ta ta ra ra ra ta ta ra ra ra ta da ta)
Jy's soos water
Nodig vir oorlewing (mmmh)
Die vloeistof wat my dors les
Sal elke keer in jou sink (mmmh)
Stroomop is ek oppad na jou
Is jy gereed?
Ek bring die reenweer, sonskyn
En nog baie meer donderweer
Jy moet weet
Meeste mense sรช ek vloei net
Maar ek het met die tyd geleer
Ek sal baie eerder vloei met
Jou stroomgety tot in die see
Jy slaan my asem weg
Maar dit voel so reg
Swaartekrag so sterk In jou blou blou water
Waar jy my
Vashou
En n waterval van liefde bou
Soos ek val oor jou
So standvastig
Tog so klein bietjie ontstuimig
Stormsterk op n krans gebou
Ons vir ewig sal nooit eindig
Stroomop is ek oppad na jou
Ons is gereed
Want
Nie eers die reenweer, sonskyn
En nog baie meer donderweer
Kan ons skeer
Jy weet
Meeste mense sรช ek vloei net
Maar ek het met die tyd geleer
(Ooh whooo ooo)
Ek sal baie eerder vloei met
Jou stroomgety tot in die see
Jy slaan my asem weg
Maar dit voel so reg
Swaartekrag so sterk
In jou blou blou water
Waar jy my
Vashou
En n waterval van liefde bou
Soos ek val oor jou
(Ta ta ra ra ra ta ta ra ra ra)
Waterval van liefde bou
(Ta ta ra ra)
Soos ek val oor jou
(Ra ta da ta)
Waterval van liefde bou
(Ta ta ra ra ra ta ta ra ra ra ta ta ra ra ra ta da ta)
Meeste mense sรช ek vloei net
Maar ek het met die tyd geleer
Ek sal baie eerder vloei met
Jou stroomgety tot in die see
Jy slaat my asem weg
Maar dit voel so reg
Swaartekrag so sterk In jou blou blou water
Waar jy my
Vashou
En n waterval van liefde bou
Soos ek val oor jou
(Ta ta ra ra ra ta ta ra ra ra)
Waterval van liefde bou (ta ta ra ra ra)
Soos ek val oor jou (ta da ta; ta ta ra)
Waar jy my (ra ra ta ta ra)
Vashou (ra ra)
En n waterval van liefde bou soos ek val oor jou
(Ta ta ra ra ra ta da ta)
ย