Skip to content

Ligte, Kamera, Liefde

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Ek bring ligte kamera liefde vir jou Ooh ooh ooh oh Ek bring ligte kamera liefde vir ons Ooh ooh ooh oh Ek wil die hoofrol in jou storie wees Die een wat die soen kry Die een wat niks vrees Ek bring ligte kamera liefde vir jou Jys die een wat die aandag trek Eks die een wat oor jou vrek Jys die een wat my nooit sal sien Eks die een wat jou nie verdien Ek sal aanhou droom ek sal aanhou soek vir n kans om jou om my vas te hou Die wereld wag vir jou en my So gee dit kans en kies my Ligte kamera liefde vir jou Ek bring ligte kamera liefde vir ons Ek wil die hoofrol in jou storie wees Die een wat die soen kry Die een wat niks vrees Ek bring ligte kamera liefde vir jou Skuif n bietjie nader Ek wil my storie in jou oor fluister Van hoe ek hier gekom het en hoe ek die beste vir jou sal wees Ek kan jou wees hoe om aan te hou Ek kan jou leer om my weer te vertrou Daars n rede dat ons nou hier staan Voor mekaar viraltyd saam Ek vergeet my woorde as ek jou sien Ek sukkel ook om in karakter te bly Ek vergeet my woorde as ek jou sien Ek sukkel ook om in karakter te bly Ek bring ligte kamera liefde vir jou Ek bring ligte kamera liefde vir ons Ek wil die hoofrol in jou storie wees Die een wat die soen kry Die een wat niks vrees Ek wil die hoofrol in jou storie wees Die een wat die soen kry Die een wat niks vrees Ek bring ligte kamera liefde vir jou