Kranse Bieg
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Net soos jy dit sรช
Is hoe ek dit wou hoor
Jan jy 'n antwoord gee
Ek staan en luister
Soms is dit genoeg
Soms soek ek meer
Soms kan ek jou hoor selfs as jy fluister
Kom die winter wind en weer
Vloei die warm my are deur
En ek wil glo in my bewussyn
Net soos ek dink ek weet
Het ek dit weer verkeerd
Is daar lig in hierdie tonnel
Is daar wysheid in die bondel
Die grade van my woorde
Word verlore in die wind
En soos die wolke begin oorweeg
Sal die suide son set voor die donker nag
Hy antwoord my
Antwoord my
Kom die winter wind en weer
Vloei die warm are deur
En ek wil glo in my bewussyn
Net soos ek dink ek weet
Kom die winter wind en weer
Vloei die warm my are deur