Skip to content

7 Jaar

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Sewe jaar is hier verby en hier le die nuwe gety Sal ek my sondes bely aan jou Sewe jaar en die wereld is koud Sewe bring "n nuwe oud Proe my liggaam steeds na sout Sewe jaar bring "n nuwe mens Sewe jaar baar "n nuwe wens Wat flikker om jou grens En hoor jy? En hoor jy? My siel wil avond maal hier voel Wat sal jy se van my nuwe gevoel Wat het jy met bely bedoel