Innie Langgras
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Innie langgras
Onder sterre wat skyn
Het jou woorde verdwyn
En my hart het
Saam met krieke se beat
Heel uitgefreak
In die moment
Het ek te veel gepraat
Jy't jou oรซ toegemaak en stilgebly
Ek het aanhou stry
Toe reach jy uit en neem my weg
En nou
Tel ek alleen die branders
En jy soek iemand anders
Met meer tyd wat jou vir ewig vas kan hou
En ek benodig meer woorde
Speel vir jou valse akkoorde
Probeer verduidelik wat ek wil hรช
En hoekom ek so min kan sรช
In die wolke
Was my mind gewees
Ek was jonk van gees
En jou woorde
Saam met liefde aan my hart gekleef
En ek wonder of jy nog kan sรช
Waar my sproete lรช
En sterrekyk maar dis als verby
Fluit-fluit ons storie is uit
En nou
Tel ek alleen die branders
En jy soek iemand anders
Met meer tyd wat jou vir ewig vas kan hou
En ek benodig meer woorde
Speel vir jou valse akkoorde
Probeer verduidelik wat ek wil hรช
En hoekom ek so min kan sรช
Jy het my gevra
Of ek jou nog liefhet
En silence het my oorval
Toe staan en loop jy net
Nou wonder ek wat ek mรดre vir jou sal sรช
As jy my by sunflower vra wat ek wil hรช
Die vriende ding is in jou oรซ 'n clichรฉ
Ek begin weer baie praat
Toe kyk jy weird na my
Nou's al jou rose briefies
Mooi woorde liefies
Deel van 'n memory
Totdat ek jou weer sien
En nou
Tel ek alleen die branders
En jy soek iemand anders
Met meer tyd wat jou vir ewig vas kan hou
En ek benodig meer woorde
Speel vir jou valse akkoorde
Probeer verduidelik wat ek wil hรช
En hoekom ek so min kan sรช