Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Ek Sal Sing
Jo Black
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Daar is iets wat my wou stil maak
Daar is iets wat my wou breek
Daar is iets wat my siel
In die donker weg wou steek
My hande was in kettings
En my vingers weggesteel
Daar is iets wat wou keer
Dat ek musiek met die wรชreld deel
En as jy sing
Sal die wรชreld jou wil stil maak om eer te bring
En na dit alles glo ek nou weer soos 'n kind
Ek weet nou wie ek is
En ek sal sing
ย
Kom ons skuif die stoele nader
Daar is iets wat ek wil sรช
Daar's twee datums op jou grafsteen
Soveel wat nog moet gebeur
Met die wรชreld op jou skouers
Moet jy weet jy's amper daar
Want dis net voordat jy breek
Dat Hy alles vir jou gee
En as jy sing
Sal die wรชreld jou wil stil maak om eer te bring
En na dit alles glo ek nou weer soos 'n kind
Ek weet nou wie ek is
En ek sal sing
En al breek die grondpad jou voor jy die teer vat
Daardie kruispad was gestuur dis nooit te laat
En as jy sing
Sal die wรชreld jou wil stil maak om eer te bring
En na dit alles glo ek nou weer soos 'n kind
Ek weet nou wie ek is
En as jy sing
Sal die wรชreld jou wil stil maak om eer te bring
En na dit alles glo ek nou weer soos 'n kind
Ek weet nou wie ek is
En ek sal sing
En ek sal sing
En as jy sing
Sal die wรชreld jou wil stil maak
Om eer te bring
ย