Skip to content

Verbeel

Phillip
Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Ek en jy like mekaar Maar dis werklik โ€˜n gevaar cs oseane bedaar Is dit Ek en jy Hou my vas, teen die las Van dit wat Ek en jy was Probeer ons altyd inpas Tussen Lyme bly Ek kan onthou Net so Gou Soos die hemel op die horison Is Ek hier by jou Net vir nou My hart klop vinnig Dit klop in my keel Die wรชreld stop Jy's my heel grootste deel Ek breek die reรซls Want ons het een teveel Is jy hier Of het Ek my self verbeel (My hard klop vinnig in my nigggg in my keel, keel keel keel. Die idee's in die lug Van probleem weg te vlug En alma landers ontwring Wat ons jammer kry In my hart In my huis Dis ons storie wat ons skryf Weg gebere teen jou lyf Waar ek veilig voel Ek kan onthou Net so Gou Soos die hemel op die horison Is Ek hier by jou My hart klop vinnig Dit klop in my keel Die wรชreld stop Jy's my heel grootste deel Ek breek die reรซls Want ons het een teveel Is jy hier Of het Ek my self verbeel Ek weet dis moeilik Om dit te verduidelik Maak toe vir โ€˜n oomblik Jou oe en beleef dit... My hart klop vinnig Dit klop in my keel Die wรชreld stop Jy's my heel grootste deel Ek breek die reรซls Want ons het een teveel Is jy hier Of het Ek my self verbeel