Verlustig Jou in Hom
Seuns van Sion
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Verlustig jou in Hom
En Hy sal jou gee
Die begeertes van jou hart
Verlustig jou in Hom
As julle doen wat die skrif sรช
Strome van lewende water
Strome van lewende water
Sal uit jou binneste vloei
Jy sรช jy wil nie bekeer nie
Jy draai jou rug op die Here
Sondaar wat gaan jy maak
Die dag wanneer Jesus kom