Skip to content

Koekie-Loekie

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Haar naam is Koekie, Koekie, Koekie-Loekie Woon hier op 'n hoekie, dra 'n stywe broekie Haar naam is Koekie, Koekie, Koekie-Loekie Woon hier op 'n hoekie, dra 'n stywe broekie Koekie ... Ouens gaan mal as hulle Koekie sien Hulle koppe draai as sy haar rokkie swaai Elke keer maak sy so 'n Kaapse draai Oh meisie, skud, skud, skud, los daai lyfie Koekie ... Koekie, meisie, ja jy het dit Koekie ... Koekie, meisie, ja jy het dit Haar naam is Koekie, Koekie, Koekie-Loekie Woon hier op 'n hoekie, dra 'n stywe broekie Haar naam is Koekie, Koekie, Koekie-Loekie Woon hier op 'n hoekie, dra 'n stywe broekie Die meisie raak jaloers as hulle Koekie sien Rooi lippies, haartjies opgetof het Haar ma't haar geleer, sy moet nie skaam wees nie Want sy het dit, van haar kop tot tone Koekie ... Koekie, meisie, ja jy het dit Koekie ... Koekie, meisie, ja jy het dit Haar naam is Koekie, Koekie, Koekie-Loekie Woon hier op 'n hoekie, dra 'n stywe broekie Haar naam is Koekie, Koekie, Koekie-Loekie Woon hier op 'n hoekie, dra 'n stywe broekie Koekie is 'n meisie vannie Kaap, wat hou van party, en nooit gaan slaap Die manne wil haar almal hรช, want sy's mooier as 'n mens Sy skud haar lyfie hier en daar, en maak die meisies almal naar Sy is so pragtig, almal sรช dit "vir 'n meisie, ja sy het dit" Haar naam is Koekie, Koekie, Koekie-Loekie Woon hier op 'n hoekie, dra 'n stywe broekie Haar naam is Koekie, Koekie, Koekie-Loekie Woon hier op 'n hoekie, dra 'n stywe broekie Koekie ... Koekie, meisie, ja jy het dit Koekie ... Koekie, daai meisie, ja sy het dit, het dit