Skip to content

Ek Is Lus Vir Jou

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Jy ken al my lyntjies klaar Jy sing al my songs so saam Kom staan hier voor my en dans Dan wys jy vir my wie's baas Jy weet wat ek wil hรช En jy doen dit as ek so sรช So gee nou jou als vir my En kyk of jy my kan kry Want ek is lus so lus Om dit alles net vir jou te doen Want ek is lus so lus Om jou lippe en jou wang te soen Ek is lus vir jou om net aan te hou En te sien hoe jy van my ook hou Want ek is lus so lus vir jou Sรช my wat jy wil doen Is ons okay vir 'n soen Sรช my wat jy wil hรช Laat dit diep in my hart kom lรช Ek wil dit van jou af hoor Ek sal jou volg stap voor Wys maar die pad vir my Dit voel of jy my verlei