Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Stop, Wag, Bly Nog 'n Bietjie
Brendan Peyper
Popularity ยท Moderate
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Jou hare bruin jou oรซ so blou
Ek hou van blou
Ek hou van jou
Skielik maak my wรชreld sin
Jy pas so mooi daar binne-in
Nie dat ek dit so beplan nie
Ek wil nie sonder jou aangaan nie
Geen woorde wat jou kan beskryf
Jou lag, jou hart, perfekte lyf
Mooier as die horison
Ek is verlief en dis hoekom
Van nou af kan jy met my toor
Ek het klaar my hart by jou verloor
Ek wens die tyd wil nou stilstaan
Stop, wag, bly nog 'n bietjie
Stywer vas wil ek jou langer hou
Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
Stop, wag, bly nog 'n bietjie
Jy't al klaar my hart gesteel vir jou
Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly
Dis so maklik om jou lief te hรช
Jou stem is sag, jou lippe rooi
Ek hou van rooi
En jy's so mooi
Daar's niks wat met jou vergelyk
Ek kan nie ophou vir jou kyk
Dis nie dat ek hieroor wil kla nie
Maar ek het nie hiervoor gevra nie.
Ek wens die tyd wil nou stilstaan
Ag skuif tog net so bietjie nader
Jy weet eks mal oor jou
En ek sal jou vir altyd lief kan hรช
ย