Skip to content

Ek's oor jou

Adriaan Vosloo
Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Vat my woord en verraai my Soos jy altyd doen Want ek weet dit gaan uitkom Verby kom As ek my gedagtes noem Oh dis mal dis dom om te dink Dat jou hart en myne mekaar sou vind en Jy dink ek's mal oor jou Maar ek is nie Want ek Ek's oor jou Oor al jou leuns In 'n digbundel toegevou Oh dis mal dis dom om te dink Dat jou hart en myne mekaar sou vind Want ek Ek's oor jou So kom ons praat oor gister Wat dehel was dit? Ek verstaan jy's kwaad en nou Hanteer jy my soos 'n misfit So kom net oor jouself en bou 'n helse brug Hoekom kyk jy ooit nog terug? Want ek Ek's oor jou Oor al jou leuns In 'n digbundel toegevou Oh dis mal dis dom om te dink Dat jou hart en myne mekaar sou vind Want ek Ek's oor jou Die pyn brand soos 'n vlam in jou bors maar ek sal floreer en jou dan weer los Vir al die pyn Die suur wyn En die liefde verdwyn En jou siel Wat nou stadig verklein Vir jou wese jou keuse wat jou weer laat daal Bedaar nou die monsters in hierdie verhaal Die wรชreld bly draai maar ek staan nou stil Dis verby Ons het nou tot 'n einde gekom Want ek Ek's oor jou Oor al jou leuns In 'n digbundel toegevou Oh dis mal dis dom om te dink Dat jou hart en myne mekaar sou vind Want ek Ek's oor jou Want ek Ek's oor jou Oor al jou leuns In 'n digbundel toegevou Oh dis mal dis dom om te dink Dat jou hart en myne mekaar sou vind Want ek Ek's oor jou