Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Ek Weet Net Nie
Deon Meiring
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Met ons rรปe op die teer
In die middel van die hoofstraat
Van so klein dorpie
Sou ons die wรชreld kon uitdaag
As jy na my luister
Die iemand daar buite
Wat my binneste kon hoor
Jy luister ou musiek
Op stowwerige plate
Met daai rooi lipstiffie
Wat jou skoonheid uitblaker
Grimering net genoeg
Om jou onskuld te verbloem
Jy't 'n rede uitgedink
Vir elke dingetjie wat jy doen
Ek kan nie onthou
Hoekom ek jou
Vergeet het nie
Ek weet net nie
Miskien was ek bang
Miskien was ek blind
Ek weet net nie
Ek weet net nie
As ek terug kon keer
Net een middag op jou sypaadjie
Jou briewe weer lees
En die leidrade raaksien
As jy my afsien en wag om te kyk
Of ek nog een keer na jou toe draai
Jy lees bundels vol van protespoรซsie
En skryf aanhalings neer op lyntjiespapier
Jy teken sketse van ons helde
Ons weet - ons is dieselfde
As ons mekaar in stilte verstaan
Ek kan nie onthou
Hoekom ek jou
Vergeet het nie
Ek weet net nie
Miskien was ek bang
Miskien was ek blind
Ek weet net nie
Ek weet net nie
ย
Ek kan nie onthou
Hoekom ek jou
Vergeet het nie
Ek weet net nie
Miskien was ek bang
Miskien was ek blind
Ek weet net nie
Ek weet net nie
ย