Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Country Girl Van Bloem
Dodo Nyoka
Popularity ยท Moderate
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Ek hoor dis sokkie aand vanaand
My beste klere aangetrek
Ek is jonk, vol vonk
Die dansvloer brand vanaand
Ek sien hoe staan jy anderkant
Jou lyfie is so aan die brand
Ek vra jou mooi, kom dans met my vanaand
Sy ry 'n bakkie op die plaas
En sy kan 'n springbok skiet
Want sy's 'n countrygirl van Bloemfontein
Sy gooi haar vellies om te dans
En sy dra net denim jeans
Want sy's 'n tien uit tien jy moet haar sien
Jy is die Minki in my Chevy 68
Jy is die Liza langs my klavier
Jy is die Nonna op my plaas
En jy laat my koppie raas
As ek jou sien
As ek jou sien
ย
Sy laat die koppe draai na ons
Die manne vra? (Hey ons soek 'n dans)
Maar sy sรช sy soek nog 'n dans met my
Ons voel die dans is aan die brand
Ek swaai haar lyfie om en om
Sy's rooi, sy's mooi
Sy laat die mielies gooi
Sy ry 'n bakkie op die plaas
En sy kan 'n springbok skiet
Want sy's 'n countrygirl van Bloemfontein
Sy gooi haar vellies om te dans
En sy dra net denim jeans
Want sy's 'n tien uit tien jy moet haar sien
Jy is die Minki in my Chevy 68
Jy is die Liza langs my klavier
Jy is die Nonna op my plaas
En jy laat my koppie raas
As ek jou sien
As ek jou sien
ย
Hey, hey, hey, hey, hey, hey, hey, hey
Hey, hey, hey, hey, hey, hey, hey, hey
Hey, hey, hey, hey, hey, hey, hey, hey
Hey, hey
La, la, la, la, la, la, la, la
La, la, la, la, la, la, la, la
La, la, la, la, la, la, la, la
La, la, la, la, la, la, la, la
Jy is die Minki in my Chevy 68
Jy is die Liza langs my klavier
Jy is my Nonna op my plaas
ย