Skip to content

Halley Se Komeet (Akoestiese weergawe)

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

As ek net meer kan droom Van die wind in die takke Van die ou wilgerboom op die plaas Ek sal alles verruil om weer Sondag na kerk Saam met Remi te huil vir oulaas Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis Ek wens my oupa kan weer Halley se komeet uitwys Soos 'n kindjie na 'n kinderbybel prentjie kyk Wil ek vir oulaas weer die stofreen op die grondpad ruik Kan Pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim As Heidi se oupa net sy snor wil trim Ek wens ek kan Neels Holgerson laat beter voel Ek wens die reen wil weer die grondpad op die plaas verspoel Mamma kook vir ons bokmelk vanaand Smelt vir ons kaas in die pan Vertel vir my weer hoe kry Heidi so seer En waar kom Tautau vandaan As ek net weer kan glo Soos 'n kind kan vertrou Daar is engele daar bo wat ons bless As ek net weer kan kyk Hoe die vlei begin loop En hoe jou mielies weer mooi lyk John West Is Remi se apie dan dood Of speel hy nogsteed toneel Pa is Nonna al terug Is dit reen in die lug Of het ek myself weer verbeel Woorde en musiek: Robbie Wessels Tabber: Werner Frost