Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
My Lief
Franja du Plessis
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
My lief
Nooit gedink ek kan meer voel
Dit wat ek voel in my hart
Nooit gedink ek kan weer lief hรช
Soos nou
Ek was bang om weer seer te kry
Was bang om jou in te laat
Maar al my mure is afgebreek
Deur jou
My lief
Kom sรช dit bietjie harder want dis wat my hart nou wil hoor
My lief
Kom lรช 'n bietjie langer ek wil nie hierdie oomblik verloor
Jy't jou lig kom haal en my opgetel
Die sterre weer vir my gewys
My lief
Kom sรช dit bietjie harder
Ja sรช dat jy lief is vir my
My lief
Kom sรช dit bietjie harder
Ja sรช dat jy liะตf is vir my
Vir so lank het ek gewะตns
Vir die een wat bedoel is vir my
Wat my altyd op sy hande sal dra
Oe jy't my glimlag terug gebring
My weer in liefde laat glo
Jy is meer as wat ek ooit voor kon vra

ย