Skip to content

Sterre

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Sit weg my kitaar en sluit die kroeg Jaag die mense weg Ek is moeg gespeel Ek het lank gewag Vir dit wat verlore is Ek moet nou huistoe Laai die kar en sluit die boot Sit vir fokkol van daai bitter soet Dit is net als te veel om alleen te voel Ek moet nou huistoe Dalk kom ek terug Na daai bries laat op Reineveld Jou blond en jou groen het gevlek op my oรซ soos n flits Soos n flits Ek stuur vir jou n ou gedagte N huis in die skemer dalk N lap op die lyn Wat wapper N song van sterre in die nag Dit val oor ons kinders Dit val in jou skoot Maak die vuur Trek die kombers Bel my pa en sรช "Ek het terug getrek na daai winter dae Van soetwyn en stadige kos Vir ons vriende." Kom ons staan op Kalkbaai se muur Waar die golwe slaan Soos ou lovers saam Vir die wat nog lief het Dalk kom ek terug Na daai bries laat op Reineveld Jou blond en jou groen het gevlek op my oรซ soos n flits Soos n flits Ek stuur vir jou n ou gedagte N huis in die skemer dalk N lap op die lyn Wat wapper N song van sterre in die nag Dit val oor ons kinders Dit val in jou skoot Ek stuur vir jou ons ou gedagte N huis in die skemer dalk N lap op die lyn Wat wapper N song van sterre in die nag Dit val oor ons kinders Dit val in jou skoot