Skip to content

Tottie En Niks

Stokstyf Dansorkes
Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Ek's verlief op 'n girl, sy is mooier as mooi Ek's verlief op 'n girl, sy is mooier as mooi As Angelina langs haar staan, lyk Angelina nie eers hot nie Maar daar's net een probleem, want daai girl het 'n tottie Tottie en niks, verder nie Haar twee lippies soen ek nooit, nooit weer nie Tottie en niks, verder nie Aan daai twee boudjies vat-vat ek nooit weer nie Maar nou sit ek hier en wonder, hoe steek sy daai ding weg Nou sit ek hier en wonder, hoe steek sy daai ding weg As 'n Kardasian langs haar staan, lyk daai Kardasian nie eers hot nie Maar daai girl het 'n surprise Wat sy wegsteek in haar panty Tottie en niks, verder nie Haar twee lippies soen ek nooit, nooit weer nie Tottie en niks, verder nie Aan daai twee boudjies vat-vat ek nooit weer nie Nou haar tieties is twee heuwels, fantasties vir my Haar tieties is twee heuwels, fantasties verby Want as Pamela langs haar staan, lyk Pamela nie eers hot nie Maar daai girl se twee tieties is amper groter as haar tottie Tottie en niks, verder nie Haar twee lippies soen ek nooit, nooit weer nie Tottie en niks, verder nie Aan daai twee boudjies vat-vat ek nooit weer nie Nee, nee, sรช dit is nie so nie Nee, nee, niemand wil my glo nie My hart en my kop stuur gekruisde seine Want die hartseerste van alles, hare is groter as myne Tottie en niks, verder nie Haar twee lippies soen ek nooit, nooit weer nie Tottie en niks, verder nie Aan daai twee boudjies vat-vat ek nooit weer nie