Skip to content

Sy't Lyf

Riaan Benadé
Popularity · Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Dis al laat en blikkies klim sy bakkie uit Saam hom n girl wat versadig lyk Ons almal kyk verstom hoe blikkies nader kom Daar's sterre in sy oë en hy lyk so bietjie dom En hy se ek weet wat julle dink Sy is dalk n bietjie rond maar manne kan sy blink Sy't lyf soos n 35 chev Al die regte kurwes en weet hoe om my op te ref Ja Sys nie swaar nie net lekker om die diff En boys ek moes al vashou want daai enjin loop soos gif Staar haar na, die manne het alklaar besluit Blikkies is n held, sy wysheid is wyd N ekstra chop en dop vir elke pop Ons wyfies is te maer en vanaand gaan dit stop Want Sy't lyf soos n 35 chev Al die regte kurwes en weet hoe om hom op te ref Ja Sys nie swaar nie net lekker om die diff En boys hy moes al vashou want daai enjin loop soos gif Boys hy moes al vashou want daai enjin loop soos gif Maand daarna Die manne kom weer bymekaar Blikkies sien die sterre in ons oë sowaar Ons wyfies het almal lekker diff gekry En blikkies weet natuurlik hoe so lyfie vry En hy sê, 'kom laat ek hoor' En elke liewe een van ons sing soos ń koor Sy't lyf soos n 35 chev Al die regte kurwes en weet hoe om ons op te ref Ja Sys nie swaar nie net lekker om die diff En boys ons gaan moet vashou want daai enjins loop soos gif Sys nie swaar nie net lekker om die diff En boys ons gaan moet vashou want daai enjins loop soos gif En boys ons gaan moet vashou want daai enjins loop soos gif