Skip to content

Ons Vir Jou Suid Afrika

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Ons kom uit die noorde Ons kom uit die suid Verenig die bul verenig die leeu Selfs die storms van wyk Ons kom uit die ooste Trek saam uit die wes Die haai lanks die cheetah Gee altyd sy bes Ons vir jou Suid-Afrika Ons vir jou Suid-Afrika Gee nie om wie voor ons staan Soos n rots staan N nasie saam ons vir jou Suid-Afrika En bring al jou mense Bring saam Elke kind Die man op die straat Die dokter Die raad Elkeen sal hom daar vind Sien Jy ons helde Span saam op die veld Sal veg tot die einde Om n nasie te smelt Ons vir jou Suid-Afrika Ons vir jou Suid-Afrika Gee nie om wie voor ons staan Soos n rots staan N nasie saam ons vir jou Suid-Afrika Gee nie om wie voor ons staan Soos n rots staan N nasie saam ons vir jou Suid-Afrika Ons vir jou Suid-Afrika Ons vir jou Suid-Afrika Gee nie om wie voor ons staan Soos n rots staan N nasie saam ons vir jou Suid-Afrika Ons vir jou Suid-Afrika