Skip to content

Vir Almal

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Vir almal wat twyfel Vir almal wat stemme hoor Vir almal wat 'n goeie tyd het en dit probeer onthou Maak die individu nou dood of verdwyn saam met my Want ek sien min van ons wat hier bly lewe Leierskap die gebrek 'N Kwarteeu van twyfel Ek sal nie bitter word nie Vir almal wat twyfel Vir almal wat stemme hoor Vir almal wat 'n goeie tyd het en dit probeer onthou Maak die individu weer dood Probeer sy kop wat uitstaan terug in slaan Ek sal my familie en vriende nader trek Gee my oรซ agter my kop Ek sal nie bitter word nie Vir almal... Die een is vir almal Vir almal wat kan hoor Vir almal met iets tussen die ore wat nog wil droom Vir almal...