Skip to content

As Ek Skreeu

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Hou Hou aan glo Na die storm jou breek Sal jy weer op kan staan Staan jou man Doen wat jy kan Net soos Dawid Sal die reus jou nie verslaan As ek skree Sal jy sing Die hele wรชreld Sien ons lig skyn Van die Noord Tot die Suid Lig jou hande En sing voluit Breek Breek dit af Breek die mure wat jou vas en binne hou Wees jouself En gee net meer Daar is iemand daarbuite Wat 'n held soos jy waardeer As ek skree Sal jy sing Die hele wรชreld Sien ons lig skyn Van die Noord Tot die Suid Lig jou hande En sing voluit As ek skree Sal jy sing Die hele wรชreld Sien ons lig skyn Van die Noord Tot die Suid Lig jou hande En sing voluit