Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Lipstick
Ivan Roux
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Rooier as hierdie Ferrari
ย
En soeter as suiker op my
Jy was nog nooit 'n gevaar nie
Maar nou wil jy net nie bedaar nie
Kom doen dit en kry dit verby
Sappiger as waterlemoene
Smeer my maar vuil met die skil
Plant dan 'n natte hier op my
Ek weet jy wil
Jy gee vir my 'n soen met jou lipstick aan
Jy los 'n lekker merk op my regter wang
Hier kom 'n kom 'n ding
Ek is aan die gang
Mos glad nie bang
Sit nog 'n bietjie aan
Nanana
ย
Glad soos 'n boot op die water
Shampers en sushi en jy
Sit nog 'n klein bietjie op
Weet wat ek nou kry
Jy gee vir my 'n soen met jou lipstick aan
Jy los 'n lekker merk op my regter wang
Hier kom 'n kom 'n ding
Ek is aan die gang
Mos glad nie bang
Sit nog 'n bietjie aan
Nanana
Jy gee vir my 'n soen met jou lipstick aan
Jy los 'n lekker merk op my regter wang
Hier kom 'n kom 'n ding
Ek is aan die gang
Mos glad nie bang
Sit nog 'n bietjie aan
Nanana
Gee my 'n soen net jou lipstick aan
Jy los 'n merk op my regter wang
Hier kom 'n ding
Ek is aan die gang
Sit nog 'n bietjie aan
Jy gee vir my 'n soen met jou lipstick aan
Jy los 'n lekker merk op my regter wang
Hier kom 'n kom 'n ding
Ek is aan die gang
Mos glad nie bang
Sit nog 'n bietjie aan
Jy gee vir my 'n soen met jou lipstick aan
Jy los 'n lekker merk op my regter wang
Hier kom 'n kom 'n ding
Ek is aan die gang
Mos glad nie bang
Sit nog 'n bietjie aan
Nanana
ย