Skip to content

Engel, Ek Sal Jou Saamvat

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Ek kort n vakansie, ek kort dit nou Droom van sak pak, petrol trap, spring in maak gou, hier's al my spaargeld, die jaar het my beroof, gooi joune in die blik, ontspan deur gan groot Ooh, sit hom in rat, trap hom op die langpad, deur die mooi land saam met jou. Ek wil net wegkom van die stad, ek wil net ry erens en stop langs die pad, ek wil die sterre in die donker sien brand, kom saam met my, engel ek sal jou saamvat.