Jy Soen Soos 'n Engel
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Jy's soens so 'n engel
Met jou vlerke rondom my
Jy's soens so 'n engel en die hemel val ek bly
Dis so 'n saamstom wat jy gee as jou leue oor my vie
Ek wens jy doen dit weer
Jy's soens so 'n engel
Ek wil graag oorkaarte met jou speel
Die wat ek wil, ek lang kal met jou deel
Jy het iets wat niemand nooit kan steel
Ek is bly dat jy dit met my deel
Ek kan nie glo hoe goed dit voel
Wens jy kon voel wat ek bedoel, maar jy moet dit glo
Ek moet dit vir jou sรช
Jy's soens so 'n engel
Met jou vlerke rondom my
Jy's soens so 'n engel en die hemel val ek bly
Dis so 'n saamstom wat jy gee as jou leue oor my vie
Ek wens jy doen dit weer
Jy's soens so 'n engel
Jy kan my sommers sonder woorde stil maak
As jou lippe teen aan myne raak
Alle weerstand krummel met jou aanraak
Dis lewe wat jy in my wakker maak
Ek kan nie glo hoe goed dit voel
Wens jy kon voel wat ek bedoel, maar jy moet dit glo
Ek moet dit vir jou sรช
Jy's soens so 'n engel
Met jou vlerke rondom my
Jy's soens so 'n engel en die hemel val ek bly
Dis so 'n saamstom wat jy gee as jou leue oor my vie
Ek wens jy doen dit weer
Jy's soens so 'n engel
Jy's soens so 'n engel
Met jou vlerke rondom my
Jy's soens so 'n engel en die hemel val ek bly
Dis so 'n saamstom wat jy gee
As jou leue oor my vie
Hoe ek wens jy doen dit weer
Jy's soens so 'n engel