Skip to content

Prys Die Heer

Oase Gemeente
Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Loof Hom met die tromme, loof Hom met die harp Loof Hom met die klinkende simbale Alles wat asem het, loof loof die Here Alles wat asem het, loof Loof die Heer Loof Hom met die tromme, loof Hom met die harp Loof Hom met die klinkende simbale Alles wat asem het, loof loof die Here Alles wat asem het, loof Loof die Heer! Prys Hom met jul stemme, prys Hom uit die hart Prys Hom in die hemel en op aarde Alles wat asem het, loof loof die Here Alles wat asem het, loof Loof die Heer! Die liefde van Jesus is wonderbaar Wonderbaar Wonderbaar Die liefde van Jesus is wonderbaar Wonderbaar vir my Kom ons verheerlik Sy naam Kom ons verheerlik Sy naam Die mense verander maar Jesus nooit Kom ons verheerlik Sy naam Dat Hy my gered het, is wonderbaar Wonderbaar Wonderbaar Dat Hy my gered het, is wonderbaar Wonderbaar vir my Kom ons verheerlik Sy naam Kom ons verheerlik Sy naam Die mense verander maar Jesus nooit Kom ons verheerlik Sy naam (Oh, oh, oh)