Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Desember
Kevboii
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
In Desember skud ons heupe
Die girls sรช jitte
Al die girls hier op die strand
Die tunes is aan die brand
Slat 'n dubbel sluk hom gou
Die moves hier in my mou
Met die bonfire op bystand
Koue buffel en Coke in my hand
As ek sรช as ek skree dat ek van drank hou
Barman bring nog 'n dubbel gou
As ek sรช as ek skree dat ek van jou hou
Baby girl gee my 'n soentjie gou
Desember, Desember
Hande teen die dak
Ja Desember, Desember
Hy's in my sak
Desember, Desember
Hande teen die dak
Ja Desember, Desember
Kom ons suip hom fucked
Jou, dis Bevok, so ruk hy things wyd
Champagne teen die dak, mooi tieties op die strand
Sterk manne soek 'n tan en ons kuier gatte soek booze
Wys my wat's die plan en ek gee jou Desember blues
As ek sรช as ek skree dat ek van drank hou
Barman bring nog 'n dubbel gou
As ek sรช as ek skree dat ek van jou hou
Baby girl gee my 'n soentjie gou
Desember, Desember
Hande teen die dak
Ja Desember, Desember
Hy's in my sak
Desember, Desember
Hande teen die dak
Ja Desember, Desember
Kom ons suip hom fucked
Hier sit ek sit my gat op die strand
Bottels in my hand en die girls aan my kant
Skoffel op die dans vloer slat hom aan die brand
Ons raak fucked up en tipsy op die strand (Gesuip)
Vodka, tequila, buffels met Coke
Want jy weet dit maak die girls mos net lekker stout
Maar in Desember, Desember
Hande teen die dak
Ja Desember, Desember
Hy's in my sak
Desember, Desember
Hande teen die dak
Ja Desember, Desember
Kom ons suip hom fucked (Fucked)
Dis net heupe en boude wat jy Desember sien
Die girls is op dit soos stop dit ek like dit te veel
Geen sonde in kyk nie ek eet mos by die huis
Maar damn die girls is vars soos rooster koek en vleis
Desember, Desember
Hande teen die dak
Ja Desember, Desember
Hy's in my sak
Desember, Desember
Hande teen die dak
Ja Desember, Desember
Kom ons suip hom fucked
Desember, Desember
Hande teen die dak
Ja Desember, Desember
Hy's in my sak